Kredietkaarte is nie noodfondse nie

Liewe leser, Ons hoor gereeld in flieks, TV-reekse of die mense rondom ons dat kredietkaarte vir noodgevalle is, maar ons moet egter onthou dat dit nie dien as ‘n noodfonds nie. Ons tref onderskeid tussen twee tipes noodfondse by Bank Beter: Ag f*k-fondse vir werklike noodgevalle, en Donderstormfondse, wat voorsiening maak om jou leefkoste te […]

10 wenke om nie van salaris tot salaris te leef nie

Liewe leser, Wanneer ‘n persoon van salaris tot salaris leef, verwys dit daarna dat jy gewoonlik meer maand as salaris het. Hierdie kan gebeur met mense in enige inkomstegroep, aangesien ons gereeld ons leefwyse aanpas vinniger as wat ons inkomste aangepas word. Indien jou salaris jou nog deur die maand gedra kry, is daar egter […]

5 redes om so vroeg moontlik finansieel savvy te word

Ons hoor altyd hoe belangrik dit is om te leer begroot en om met geld te werk. Ons deel maklik grappies op sosiale media oor wat ons éérder in die LO-klas sou wou leer, wat baie keer dinge rakend belasting en aftrede behels.

Spaar vs Belê

Ek dink daar is groot verwarring onder ‘n magdom mense, so kom ons stel dit vandag reguit: om te spaar en om te belê is twee totale verskillende dinge.

Gewoonlik platsak na Kersfees? Probeer hierdie!

Januarie voel altyd soos drie dekades kompak verpak binne 31 dae, waarvan die eerste eeu die langste voel. Dis skokkend hoe baie mense bereid is om skuld te maak net vir Desember-uitgawes. Kersfees is veronderstel om ‘n wonderlike tyd van die jaar te wees, waartydens ons omring word met ons geliefdes en onsself knuppeldik eet. […]

Ag f*k- en donderstormfondse

Noodfondse. Of soos ek dit gedoop het: ag f*k- en donderstormfondse. Hierdie is een van die belangrikste boustene van die pad na finansiële vryheid wat jy vir jouself kan neem. Het jy geweet dat 40% van Amerikaners nie ‘n $400 onverwagse uitgawe sal kan dek sonder om skuld te maak of ander betalings te moet […]