Lewe na skuldberading

Lewe na skuldberading Haai liewe leser Jy het jou skuldberading voltooi en is skuldvry! G E L U K – hierdie is ‘n groot mylpaal om te bereik. Die groot vraag is seker, wat gebeur nou? Moet nie te veel bekommer nie, daar is lewe na skuldberading! Eerstens, sodra jy die laaste betaling gemaak het, […]

7 wenke om die regte skuldberader te kies

7 wenke om die regte skuldberader te kies Haai liewe leser Wanneer dit kom by enige situasie wat geld behels, is dit belangrik om seker te maak jy kies die regte mense om te vertrou. Dit geld vir beleggings, lenings, banke en skuldberaders. Die wêreld is propvol wolwe in skaapsklere wat soetpraatjies verkoop oor hoe […]

Die skuldberading- of hersieningsproses

Die proses van skuldberading of hersiening Liewe leser Skuldberading is net ‘n ander woord vir skuldhersiening, en word dikwels oordink. Dit hoef nie ‘n vloekwoord in jou lewe te wees nie, maar kan eerder ‘n hulpmiddel wees om jou terug op die pad na finansiële vryheid te kry. Hier is ‘n herinnering aan die Afrikaanse […]

Skuldberading: wie, wanneer en hoekom?

Haai liewe leser Wanneer moet jy vir skuldberading, of ‘n ander metode om skuld te hanteer, begin oorweeg? Mense wat te veel skuld het en sukkel om hulle betalings te maak, moet begin oorweeg om hulp te kry. Die maklikste stap is natuurlik om jou begroting onder vier oë te neem en te kyk of […]

Skuldkonsolidasie, administrasie en sekwestrasie

Haai liewe leser In ‘n vorige artikel het ons genoem dat daar vier hoofmetodes is om oormatige skuld te hanteer, naamlik: skuldberading/hersiening, skuldkonsolidasie, administrasie en sekwestrasie. Hier is net weer ‘n herinnering oor wat alles in Afrikaans is: Ons reeds die verskil tussen skuldberading/hersiening en skuldinvordering bespreek en gaan die keer kyk wat presies die […]

Skuldberading vs Skuldinvordering

Haai daar liewe leser Die kanse dat jy al van skuldberading (debt counselling) gehoor het is goed, waarskynlik omdat True Caller jou van hulle oproepe waarsku twintig keer ‘n week. Ek dink daar is egter gereeld ‘n wanbegrip van wat presies skuldberading is, want daar is omtrent ‘n horde soortgelyke terme wat die rondte doen […]

Kredietkaarte is nie noodfondse nie

Liewe leser, Ons hoor gereeld in flieks, TV-reekse of die mense rondom ons dat kredietkaarte vir noodgevalle is, maar ons moet egter onthou dat dit nie dien as ‘n noodfonds nie. Ons tref onderskeid tussen twee tipes noodfondse by Bank Beter: Ag f*k-fondse vir werklike noodgevalle, en Donderstormfondse, wat voorsiening maak om jou leefkoste te […]

10 wenke om nie van salaris tot salaris te leef nie

Liewe leser, Wanneer ‘n persoon van salaris tot salaris leef, verwys dit daarna dat jy gewoonlik meer maand as salaris het. Hierdie kan gebeur met mense in enige inkomstegroep, aangesien ons gereeld ons leefwyse aanpas vinniger as wat ons inkomste aangepas word. Indien jou salaris jou nog deur die maand gedra kry, is daar egter […]

Gewoonlik platsak na Kersfees? Probeer hierdie!

Januarie voel altyd soos drie dekades kompak verpak binne 31 dae, waarvan die eerste eeu die langste voel. Dis skokkend hoe baie mense bereid is om skuld te maak net vir Desember-uitgawes. Kersfees is veronderstel om ‘n wonderlike tyd van die jaar te wees, waartydens ons omring word met ons geliefdes en onsself knuppeldik eet. […]

Goeie skuld of slegte skuld?

Goeie en slegte skuld Suid-Afrikaners het gemiddeld heelwat meer persoonlike skuld as baie ander inwoners van die Aarde, en dit is meeste van die tyd slegte skuld. Mens kry gewoonlik twee tipes mense: dié wat glo kontant is koning en nie met ‘n tien voet paal naby skuld wil kom nie, of dié wat hulle […]